Nie die official video nie maar nietemin ‘n fanastiese optrede. Kom saam met my... Kom?
Hoekom maak André nie meer sulke musiek nie? Classic 80s, classic Awesomeness
1,2,3 hair flip... 123 hair flip
Tegnies is dit nie in Afrikaans nie maar dit is deur twee Afrikaanse ous